We love eBooks
    Baixar Wanneer die ankertou breek pdf, epub, eBook
    Editora

    Wanneer die ankertou breek

    Por TORDIFFE, REGGIE

    Sobre

    Aksie, drama, romanse, trauma, tragedie en intrige; dis alles hier in ?Wanneer die Ankertou breek?. Wanneer die sesjarige hoofkarakter, Siyabonga, beide sy ouers aan die dood afgestaan het, is hy die enigste wie kan omsien na die behoeftes van sy tweejarige boetie. Die gemeenskap het hulle rug op hom gedraai, vanweë die gevreesde siekte, HIV Vigs, waaraan sy ouers oorlede is. Siyabonga moet vele gevare trotseer om kos in die hande te probeer kry. Omstandighede noodsaak hom om, sonder sy boetie, Dumisane, te moet vlug. Hy spring op ?n trein wat onderweg is na Durban en moet ure later weer van die trein af vlug. Voor sononder bereik hy die pragtigste vleiland. Hier gooi hy anker en raak die lewens van vele se harte aan. Groot struikelblokke lê egter nog vir hom voor. Sal hy dit alles kan oorbrug en sal hy ooit weer met Dumisane herenig kan wor? Hierdie is ?n boek wat beslis nie maklik neergesit kan word nie.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares